Selfsorg in Ballito

Ballito 404

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karyn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Wonderlik! Die beste ooit. Gerhard is absoluut gasvry! Ek sal Ballito 404 enige tyd aanbeveel. Wonderlik! Beste blyplek ooit! Gergard is 'n wonderlike vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Ongelooflike verblyf met gasvryheid van eienaar uit boonste rakke. Eienaar was ongelooflik gasvry. Het onmiddelik welkom gevoel toe ons gearriveer het. Elke dag skoonmaakdiens gehad en die verblyf lyk presies soos dit op die foto's lyk. Ongelooflike see-uitsigte gehad en jy hoor die see elke liewe dag. Ruim vertrekke en absoluut die moeite werd om te boek. Ballito 404 sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

34 Patricia Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0299b1f9aede39654f25788fe32da6e1db5ecc08ea020f6726a338fbabed28a93b2e29f66a338ea57a20ed53a6706578c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 34 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.543103340211 31.212281550926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang