+43
Selfsorg in Ballito

Family Holiday House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Marionstraat 26 Huis
Selfsorg.
Marionstraat 26 Tuinwoonstel
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Streng geen rook in die kompleks nie.

Die kompleks het 'n geen-geraasbeleid aangesien dit 'n residensiële kompleks is.

Ons doen nie besprekings vir onbegeleides onder 25's nie.

'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers, braaiers, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Marion Road North, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c47fa4b77967320b6a3fd2e0bbe7534c6fce45a265ce1092a932ceb6a2dd71bf495c2c7295cd761fc7afc1f80a88729d4da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 26 Marion Road North Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536481891715 31.220637958336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang