+34
Selfsorg in Ballito

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1

14 gaste

6 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1 bied selfsorgverblyf in Ballito. Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby die area se besienswaardighede.

Dié ruim villa het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die vyfde slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander slaapkamers deel die vierde badkamer. Elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n opwasarea. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met DStv, en lei na 'n balkon. Die balkon het trappe wat na die kuierarea en die swembad lei. Die villa het 2 motorhuise met 'n afstandbeheer wat kan toesluit en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Die eiendom is ideaal geleë sowat 50 m vanaf Salmonbaai se strand en naby verskeie restaurante, 3 km vanaf Ballito Junction Mall en Leefstylsentrum, en sowat 21 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
2.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 249

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 14)
Bespreek

32a Compensation Beach Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc513093196402a1659a1b4e79b37750d589bf7fe42c6e722f155def08ecbb198c39812f8b0e7fc9351711c8ea9a7e1da13a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 14) 4 5 1 5 32a Compensation Beach Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.54521 31.21276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang