Ballito Hills 356
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Hills 356 is 'n vakansiewoonstel in Ballito, 'n welgestelde kusvoorstad in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Ontspan op die balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en die landgoed se geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Hills Avenue, Ballito, 7441, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang