4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Hills Unit 79 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate. Dit is die ideale opsie vir 'n vakansie aan die kus aangesien gaste toegang tot die landgoed se geriewe het en naby Dolfynstrand is.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n sitarea en 'n ingeboude braai. Ballito Hills Lifestyle Estate het 'n groot swembad met sonstoele, 'n kinderspeelarea, gimnasium, muurbal-, padel-, tennisbane, 'n binnehuise sokkerveld, 'n fliekkamer, 'n spa, restaurante en 'n groot skaakbord buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Hills Unit 79 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Hills Avenue, Ballito Hills Unit 79, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang