6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Village 69 is 'n woonstel op die grondverdieping en bied selfsorgverblyf in Ballito Village in die kusvoorstad Ballito aan die Dolfynkus. Die woonstel spog met 'n privaat, omheinde stoep met 'n tuin en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie.
Hierdie ruim woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 8, asook 'n Weber-braai.
Ballito Village bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos 'n gemeenskaplike swembad, 'n welstandspa, 'n restaurant, 'n gimnasium, 'n muurbalbaan, 'n klein sportveld, 'n wassery, 'n gastesitkamer, 'n speelkamer vir kinders en 'n bioskoop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Village 69 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ballito Village, Douglas Crowe Drive, Ballitoville, Durban, 4339, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang