+54
Selfsorg in West Acres

Fig Tree Rock

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Susan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Verblyf baie netjies & gasheer altyd bereid om te help. Wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieza B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Netjies met alles wat nodig is. Heerlike plek met alles wat mens nodig het. Neem kennis dat daar 'n woonstelblok aan die agterkant is, dis soms raserig tot laat in die nag. Die prepaid meter het nie genoeg krag gehad nie omdat dit baie naby aan die einde van die maand was. Dis 'n baie netjiese plek met alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Craig
Fig Tree Rock
Dankie vir jou terugvoer – ons is bly jy het jou verblyf meestal geniet! Ons is jammer dat jou algehele gradering van 3.8 nie jou ervaring ten volle weerspieël nie, aangesien dit lyk asof jou verblyf grootliks positief was. Dit is ongelukkig dat jy op een van die vier nagte raserige bure gehad het, alhoewel dit nie iets is wat ons tipies ervaar nie en waaroor ons nog nie voorheen terugvoer ontvang het nie. Wat die elektrisiteit betref, is ons bly om te bevestig dat dit voldoende was dwarsdeur jou verblyf en nie opgeraak het nie, so ons hoop dit was nie 'n groot bekommernis nie. Laastens was ons bly om jou ouers op kort kennisgewing te akkommodeer toe hul verblyf nie aan hul verwagtinge voldoen het nie - wat die totale aantal gaste op ses te staan bring. Ons is bly ons kon help om dit te laat werk. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Sanet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Ons was in Nelspruit vir die Inibos kunstefees. Het lekker gebly. Baie gerieflik. Rustige stil area in 'n veilige kompleks. Naby Inibos feesterrein en Ilanga Mall.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Marula Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e75b2da6d9e7c06d426ccb0f5d3f75b7d6671fd6998d05d32b9abf20da1820d52fe946a3b652fdfa9538b20804cb5239c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 12 Marula Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.478359441454 30.956399802406

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang