Baobab Game Ranch
Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkrivier-pad, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baobab Game Ranch is op 'n plaas 37 km vanaf Mokopane geleë.
Verblyf word in 3 chalets met 'n gemeenskaplike kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv, 'n swembad en 'n braai-area aangebied.
Wildritte en vierwielmotorfietsritte is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n teetuin op die perseel wat ligte maaltye bedien, sowel as 'n geskenkwinkel en 'n wynkamer waar wynproe beskikbaar is en Boplaas-wyn verkoop word.
Die lodge is 8 km vanaf Legends Gholfoord en perdry is ook in die omgewing beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Ligging
- Sterkrivier-pad, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkrivier-pad, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo