- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die kamer word daagliks skoongemaak.
'n Engelse-ontbyt en aandete word op versoek bedien. Daar is veilige parkeerplek vir al die gaste. Die gastehuis het ook 2 goed toegeruste konferensiekamers. Die Barklystraat-teater is ook op die perseel en van die land se beste kunstenaars tree naweke hier op.
Die gastehuis is sentraal geleë en is net 100 m vanaf Brandwag Hoërskool en Uitenhage Indoor Sports Centre. Daar is ander besienswaardighede soos Uitenhage Gholfklub, Cuyler Netcare Privaathospitaal, Volkswagen-motorfabriek en Auto Pavillion and Museum naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Barklystraat Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Barkly Street, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang