Indien jy Uitenhage besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Uitenhage.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Uitenhage Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Uitenhage accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Uitenhage akkommodasie
14 lekke plekke om te bly
Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toege...
Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë. Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie,...
Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë. Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die me...
VJ'S Guesthouse is in die prentjiemooi dorp, Uitenhage, aan die voet van die Winterhoekberge geleë. VJ'S Guesthouse bied luukse verblyf en '...
Parkview Flats bied gerieflike selfsorg-eenhede in Uitenhage. Dis naby die Binnehuise Sportsentrum, Uitenhage Swembad, Pick n Pay en Caledon...
Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tu...
Vintage Villa is 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige omgewing in die dorpie Kariega (Uitenhage), wat ook as die tuindorp bekend staan. D...
The Caledon is in Uitenhage geleë. Hierdie gastehuis se ligging is ideaal vir besoekers wat die Angora-roete wil verken. The Caledon het fun...
Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Chief Dawid...
Fairways Guest House is langs die gholfbaan in Uitenhage wat as die tuindorp van die Oos-Kaap bekend staan. Die gastehuis is ideaal vir onts...
Welkom by die Uitenhage akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.