Baronetcy Kings Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R295.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes sal 'n geldige ID of paspoort met inklok vereis word.

Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle verantwoordelikheid vir alle minderjariges en besoekers.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.

'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die instansie en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.

Gaste word in kennis gestel dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir almal te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë verbruik, kan terugbetaling versoek word.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer van die eiendom met aankoms. Vir aankome na 00:00 sal 'n addisionele fooi van toepassing wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 14 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 14 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kings Way, Baronetcy Estate, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8af4a29c26010d788357c691c948ae4c69d18a24c36da265f9c55e4cd1995e38cd9d084b3ef461d94c11272b5b92a3fc29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 500 per nag, vir 8 mense 24 Kings Way Baronetcy Estate 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.860201327283 18.575197247218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang