+42
Oord in Reitz

BassFeather Country Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Sonja T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ons kon eers laat daar inboek. Hulle was egter baie tegemoetkomend en behulpsaam. Ons het heerlik gebly en sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Besonderse netjiese en mooi lodge. Ek was bietjie skepties oor die plekkie, oor van die reviews nie so goed was nie. Maar ek en my man het besluit om 'n kans te vat. En wow! Hierdie plek staan regtig uit bo baie plekke. Die hele lodge is ongelooflik netjies, gras is kort, alles is skoon. Die verblyfplekkie wat ons in gebly het was amazing. Ons het in Chalet 7 gebly. Die plek was netjies, alles was op hulle plek, niks het vuil of vol stof geruik nie. Ons was regtig so baie beïndruk met die plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit was ongelooflik rustig, niemand het geraas en musiek gespeel tot laat nie. Dit was 'n vreeslik lekker, rustige naweek weg. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tess V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Vrede en rustigheid. Sal Bass Feather Lake definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Pragtige lodge, mooi natuurskoon, ongelukkig 'n slegte pad. Ons was nie voorbereid op die slegte pad nie. Hulle het nie ons bespreking gehad nie, man by hek moes bel. Maar hulle het ons opgradeer na 'n pragtige eenheid, was baie behulpsaam en die eenheid was pragtig, mooiste uitsig op die dam. Volstruise en blesbokke gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Kamp lekker daar, sal visstokke volgende keer onthou. Ons het baie lekker gekamp, mooi skoon. Sal weer daar gaan kamp, sal mense aanbeveel om daar te kamp. Bass kan dalk net daaraan dink om meer ablusie/stort geriewe aan te bring. Binne in die stort loop dit baie skuins, staan bietjie ongemaklik en bietjie donker binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons het lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Ons het in no 7 Chalet gebly en dit was great. Baie koud, maar daar was voldoende heaters en warm komberse.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Siellie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Staanplekke lekker groot en groen gras en pragtige bome. Sal beslis weer kom. Ons het heerlik gekamp by Bassfeather.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizzie
BassFeather Country Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Chantal R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dis ongelooflik mooi, die chalets is netjies en daar is niks wat kort nie. Die chalets is baie koud vanweë die lieflike "bos" ligging. Dit was heerlik dat daar elektriese warmkomberse en verwarmers was. Alles was baie netjies, die matrasse van uitstekende kwaliteit en daar was genoeg warm water. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Verrassende, netjiese familie lodge. Ek en my kollega het reguit na die chalet gegaan en gaan slaap vir 'n vroeë volgende oggendprogram. Die water was warm en die chalet netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lizzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Waldo, Reitz, 9810, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf30c509034d0f79a56f31e3e55d52c2f2e4f1bb96bd49ecafbb7aa8302430a315c915c1189ad45e84e2c3d2df30e62a447a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang