- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa is aan die voet van die Waterberge geleë en het 'n behaaglike atmosfeer waar gaste in tipiese Hemmingway-tente kan bly. Die lodge is sowat 4 ure se ry van Johannesburg af wat dit die ideale naweekwegbreek maak.
Dié lodge bied verblyf in 9 safaritente wat slaapplek aan 2 gaste in 2 enkelbeddens of dubbelbeddens bied. Elke eenheid het 220 v-elektrisiteit, lugversorging en ’n en suite-badkamer.
Vroegoggend- en laatmiddag-wildritte word in oop voertuie gebied en begeleide staptoere deur ervare veldwagters is beskikbaar. Geniet etes om die kampvuur, kyk hoe wild by die watergat kom suip, ontspan rondom die swembad of teug aan jou gunstelingdrankie wat deur die vriendelike personeel bedien word. Wildritte, staproetes, voëlkyk en bootritte is slegs ’n paar van die doendinge wat gebied word.
Die kombuis bied heerlike plaaslike disse. Gaste kan in ons grasdakeetkamer sit of 'n kersligete in die tuin onder die Maroela-bome geniet. Kroeg en etes is slegs beskikbaar op spesiale en direkte versoek. Reëlings moet ten minste 1 week vooraf gemaak word.
Daaglikse doendinge word gekombineer sodat gaste argeologiese terreine besoek, visvang in die Palalarivier, en boog- en kleiduifskiet. Daar is ook avontuurtoere vir kinders. The Bateleur Bush Spa is ideaal om na die pragtige Afrika-bosveld te ontsnap, terwyl jy met heerlike behandelings bederf word. Verskeie spa-pakkette is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gotha Farm 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang