Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Des G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Boskamp met vyfster geriewe en vriendelike personeel.

Lekker bosbreek in die Waterberg gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Great place to get away for a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Catherine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice lodge, just needs to be maintained.

Lodge is in a beautiful setting. Unfortunately, the pictures didn't match the tent we were in but we still enjoyed it. Some upgrades on shower taps, aircon and cutlery/crockery are recommended. We still had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Enkelreisiger

Juweel in die bosveld.

Buitestort is 'n groot bederf. Waardeer die stilte en vreedsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Personeel is gaaf en gee persoonlike aandag aan elke gas. Naby JHB en sal weer besoek. Restaurant is gesellig - kos smaaklik voorberei! Spabehandeling uitstekend. Dankie aan Lizzie, Mack, Clinton en die ontvangsdame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gernot C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old and used again and again, but here uniquely you come as a guest and leave as a friend.

Very nice, well-kept lodge with a staff that is fully committed and love their work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutly brilliant. Exactly what we require in a self-catering establishment.

Excellent in every aspect. See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ron E
Gesin met klein kinders

Accommodation excellent, tent and surrounds very well equipped.

WiFi is poor and non-existent as well as the prepared food is very disappointing, other than that, to self-cater and the surroundings we will def be back. The massages and staff were very friendly but need to be more on-site but super helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelikheid. Gaan definitief weer terug. Pragtige natuurskoon en personeel gee persoonlike aandag. Phillip, baie dankie vir die ervaring. Jy en jou personeel is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese wel toegeruste lodge met uitstekende personeel.

Personeel by Bateleur is gesellig en laat elke gas welkom voel. Die geriewe en aktiwiteite was uitstekend en goeie waarde vir geld. Sal defnitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize O
Saam met vriende

Rus vir jou siel.

Rustige atmosfeer. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tyd gehad.

Baie netjiese plek, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Sal definitief weer besoek. Puik diens van die spa. Verblyf, vuurmaakhout vir die boma en braai en tot die skoonmaakdiens en etes is puik!

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Die buite stort is fantasties. Die platoonrit op die rivier is aanbeveelbaar. Ons het heerlik uitgerus. Ons sien hulle definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Liewe Lorraine,

Baie dankie vir julle pragtige opmerkings en komplimente. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier.

Ons ontvang julle met graagte weer by Bateleur Tented Safari Lodge & Bush Spa

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Junia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Very nice place. So peaceful, relaxing and very clean. The staff so friendly and very helpful with whatever you need. I will also like to send a shout out to Ruan: so kind and he treats guests very well and is patient. We enjoyed the target shooting with him and also the game drive. To the lady at the spa (Mandisa) you did a great job. And lastly, but not least to the manager, Dalene: since day 1 she was good, making sure that our stay at the lodge was massive and our travel as well. Very kind woman. I definitely recommend it to anyone, especially couples who just want to unwind and relax at a private place with beautiful nature. This is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Gesin met klein kinders

Pragtige lodge met personeel wat die ekstra myl stap.

Baie aangename personeel. Dalene het werklik vinnig ons bespreking gefinaliseer en die ekstra myl gestap om ons te akkomodeer. Sien uit na ons volgende kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Liewe Lucy,

Baie dankie vir julle pragtige opmerkings en komplimente. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier.

Ons ontvang julle met graagte weer by Bateleur Tented Safari Lodge & Bush Spa

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Andrea M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verwagtinge is oortref!

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom met drankies deur Oneè. Dit is mooi groen die tyd van die jaar, alles was netjies en georganiseer. Die swembad se water was heerlike lou en kon ons heeldag in die water spandeer. Ongelooflike rustige wegbreek vir die wat net wil kom van die besige gejaag van die stad. Hulle het ons verwagtinge oortref met 'n romantiese ete wat ons bespreek het. Hulle het soveel moeite gedoen om dit spesiaal te maak en die kos was heerlik. Voor- tot nagereg was spesiaal vir ons gemaak met kerse en 'n kaggelvuur om die atmosfeer te skep. Die spa behandelings en wildsritte word ook aanbeveel. Dankie Bateleur Lodge vir 'n onvergeetlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Hello Andrea, Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle daar te verwelkom. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Ursula B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway.

We really enjoyed our stay at Bateleur Tented Safari Lodge. The tents are comfortable and very clean, the staff extremely friendly and helpful. The food was a dream and the Game Drive and Hike a pleasure. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het werklik die tyd van ons lewe gehad. Altus en Delien het ons so welkom laat voel. Kamers mooi skoon en lodge pragtig. Ek sal sê die pakket met ontbyt en aandete is 'n móét asook die ete in die bos. Baie dankie aan Bateleurs Tented Safari vir die rus en baie lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very good stay.

We had a very good stay - except for the following: The owner - Phillip - is a very nice man but I think they should send their new admin lady on a course as to how to deal with clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kwaliteittyd met my vrou gehad.

Dit was 'n baie lekker en private belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben E
Gesin met klein kinders

Lekker naweek wegbreek, maar kort 'n verbetering.

Baie lekker bestemming vir die familie gewees maar wel n paar punte om uit te wys. Het 'n verwelkomingsdrankie en warm lappie verwag soos op die webblad adverteer. Warm water vir 3 dae nie beskikbaar en 5 maande baba moet by ander eenheid gebad word en in koue lug uitgevat om terug te keer na tent, word eers op laaste dag herstel. Warm borrelbad was buite werking toe ons vra, maar wel in werking gestel toe buitelanders opdaag. Kroeg was sonder voorraad. Kamp was nie deeglik skoongemaak na elke aand. Steurende musiek was 24/7 vanaf aangrensende plaas gespeel en het glad nie uitgerus in die nag. Het geen wild gesien om kamp en ons wou graag net so draai stap in padjies toe daar vir ons gesê was ons mag nie ons gaan die wild steur en moet saam met n wildsbewaarder gaan stap wat ons R195 p/p gaan kos. Baie mooi kamp, maar kort beter diens aan plaaslike kliënte en nie net fokus op buitelanders. Elektroniese instandhouding is in swak kondisie en kort verbetering die kampe het werklik baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik geniet - die rustigheid en vir seker die buitestort was puik.

Sal dit beslis aanbeveel as jy net wil ontspan en rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home sweet home!

Family friendly establishment. The employees are friendly and they share their ideas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens voor kon vra.

Ons het net 'n vinnige stop by Bateleur Tented Safari gemaak, maar dit was onvergeetlik. Die kos, kliëntediens, verblyf en Lodge was uit die wêreld. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely lodge.

It's sophisticated. Thank you for hospitality. The kind one can't forget. You made me feel so much at home. We are definitely coming back to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, maar swak diens.

Pragtige, mooi plekkie. Tenthuise is goed uitgelê en ingerig, maar baie teleurstellings. 'n Maand voor die tyd geskakel om wildritte te bespreek. Hulle het gesê jy bespreek wanneer jy daar aankom. Daar aangekom en wou bespreek, is alle wildritte vol. Bateleur dui aan dat hul spa-geriewe het. Na die teleurstelling dat ons nie op wildritte kan gaan nie, het ons gevra of ons die spa kan gebruik. Daar word toe vir ons gesê dat die verskaffer laat is met die spa-produkte, dus sal ons nie die spa kan gebruik nie. Met die dag van ons aankoms, is daar vriendelik vir ons gesê om die swembadgeriewe te gebruik voor 17:00, want hulle het 'n familiebraai vanaf 17:00. Dus, nie volle toegang tot sogenaamde geriewe vir 'n betalende gas nie. Kommunikasie en dienslewering was uiters swak. Ons moes elke keer self uitvra oor aktiwiteite aangebied, hoe laat en wanneer. En dan het die personeel in elk geval weer verskuiwings gemaak met tye ens. soos dit hulle gepas het. Middagetes en aandetes word nie aangebied soos per hul spyskaart/reëls nie. Toe ons gevra het vir middagete, was daar gesê dat hul nie net vir 2 mense maak nie. Ons het gelukkig vooraf betaal vir ontbyt so hulle was verplig om dit te maak. Na aanleiding van alle bogenoemede, het ons 'n dag vroeër uitgeklok uit Bateleur. Dus nog geld verloor, maar kon nie meer die dienslewering uitstaan nie. Ons het die eienaar probeer skakel, 3 stemboodskappe gelos, en 'n sms gestuur om ons meegevoel te deel. Personeel het met ons aankoms gesê dat die eienaars nie daar is nie. Ons wag steeds op hede vir enige terugvoer van die eienaars af. Ter opsomming, dis 'n pragtige plek, maar als kom neer op dienslewering. 'n Gas gaan altyd terug na 'n plek wat goeie dienslewering gebied het en waar personeel nie huiwer om die ekstra myl te loop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Good Day,

Thank you for your review. We apologize for the experience you had with us.
Please know that the matter is being looked at immediately.

Kind Regards,
Bateleur Tented Safari Lodge

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en stil verblyf in die bosveld.

Ons het 4 nagte in een van die selfsorgtente gebly. Air-con is 'n móét in die somer en was baie effektief teen die hitte. Verblyf is baie privaat en ver genoeg van die bure af. Swembaddens en lodge word goed versorg en al die luukshede is beskikbaar wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Gemaklike, mooi akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was 'n heerlike plek met baie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mauritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam, die diens vriendelik en die personeel is baie aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekgeleentheid in die natuur.

Ons het heerlik gekuier by Bateleurs. Die hele span (Monique, Petro, Bianca, Wynand en Pieter en die ander agter die skerms) het sommer onmiddelik soos familie gevoel en ons laat tuis voel. Kos was heerlik en ons het dit geniet om na die diere te sit en kyk toe dit voertyd raak. Behalwe vir die veraf gedoef-doef van musiek (seker een van die nabye plakkerskampe of 'n taxi of 'n ding), was dit absoluut salig en rustig. In geheel sal ons dit beslis aanbeveel en met graagte weer teruggaan. Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, vriendelik en vang die prag van bosveldwegbreke vas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Bietjie deurmekaar op die eerste dag net die eenheid nie ingerig vir selfsorg nie, het die volgende dag geskuif na 'n ander eenheid. Was 'n heerlike wegbreek, die lugversorger is 'n moet in die Bosveld-somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melloney V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melloney V
Gesin met klein kinders

Pragtige bosveld verblyf.

Alles was skoon en netjies en die omgewing is pragtig. Ek voel wel dat hulle eerder nie ander gaste moet onthaal terwyl daar jagters is nie, aangesien die jagters eerste prioriteit is. Geen ander gaste kan dus gaan stap of rond ry op die plaas agv die jagters, wat beteken jy kan net in die kamp sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig na aan die natuur, voertyd van die diere is 'n belewenis.

Van ontvangs tot uitboek was professioneel en enige navrae was met gemak beantwoord. Die pad aanwysings na Bateleur was korrek en maklik om te volg. Die tente is netjies en goed versorg en die terrein word goed versorg. Bateleur word aanbeveel vir enige natuur liefhebber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik ontspannend.

Heerlik gekuier in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Mooiste stukkie aarde in die veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Baie dankie Rina. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na jul volgende kuiertjie!

Vriendelike groete,
Die Bateleur Span

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Hendrie N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrie N
Enkelreisiger

Sal nie weer daar bespreek nie.

Dit is net 'n onprofessionele opset - daar word twee jong manne en twee jong meisies gelos om na als om te sien. Hulle vier eindig op by die kroeg van die middag af tot laat in die aand en daar word gedrink en gekuier met klipharde musiek. Geensins wat ek in gedagte gehad het nie. Spreiers word vroegoggend aangeskakel om die tente en ek moet deur die stortreën loop om by die ontbyttafel uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa se terugvoer

Goeie Dag Hendrie

Ons vra om verskoning omdat jy nie 'n aangename tyd gehad het gedurende jou kort kuiertjie by Bateleur nie.

Gedurende hierdie fees tyd was die lodge nie so 'n stil rustige hawe wat ons gaste gewoonlik ervaar nie, maar ons hoop dat jy weer in die toekoms n draai by ons sal maak om 'n baie beter ervaring te hê.

Geseënde jaar vir jou verder.

Vriendelike Groete.
Bateleur Bestuur.

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa
Koot L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot L
Saam met vriende

Ons het die rustigheid geniet.

Die aand se kuier langs die vuurtjie was aangenaam en die voorsiening van eetgerei tussen tente was goed. Die klagte is die steuring wat die honde veroorsaak het deur dikwels langs die tente te blaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik verwelkom en het die stilte baie geniet.

Die Lodge is baie netjies en skoon en ons het die stilte geniet. Die aandete was heerlik en die wildrit en safari-stap was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie T
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet!

Wildlewe is uitstekened en die personeel baie gasvry. Ons het dit regtig baie geniet om daar oor te slaap. Volgende keer wil ons graag van die jag-geleenthede gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wild gesien by die watergat.

Mooi uitsig by die tent en goed versorg binne. Diens is goed en daar is vriendelike mense. Ons sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese tente vir verblyf.

Etes redelik duur en nie die moeite werd nie. Beter om selfsorg te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse tent-verblyf met etes.

Lekker bederf in die bos - was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinette T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is baie aangenaam, gaan uit hulle pad met spesiale geleenthede.

Mense is baie vriendelik, behulpsaam en aangenaam. Hulle gaan verseker uit hulle pad om dit vir jou en jou lewensmaat romanties en spesiaal te maak. Ek sal verseker weer terug gaan vir 'n lekker ruskans en gehalte-tyd saam met 'n geliefde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik geniet - sal vir enige iemand aanbeveel!

Waarde vir jou geld. Uitstekende diens en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adèle G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adèle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en baie vriendelike diens!

Die diens was baie goed en die die personeel uiters vriendelik en hulpvaardig, die matrasse was net oud. Dit is die moeite werd om die spa te besoek, 'n aangename ervaring in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Gotha 816 LR, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjYoE8m4lqqEnPMlMunBt3HRecLneD7o0nJ0CxEcnopi8WD6Vo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Gotha Farm 816 LR Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.669939710275 28.088744072422