+40
Hotel in Montana

Batter Boys Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tiaan T
1 nag
5.0
Nov 2025

Moeitevrye proses sonder haakplekke. Gerieflike kamers in stil omgewing. Die tuine was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome verby. Sal beslis dit aanbeveel. Baie skoon en stylvolle eenhede. Ontbyt was spotgoedkoop en baie lekker. Plek is in 'n goeie buurt en die hotel is van hoë gehalte. Die tuin is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Regtig 'n lekker plek om te bly. Wonderlike plek om te bly! Uitstekende gasvryheid en diens, baie vriendelike personeel. Regtig 'n plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Sal weer daar gaan bly - enige tyd ook aanbeveel. Baie nice - regtig goeie waarde - baie mooi plek. Hulle kan dalk net kyk na ventilasie in die kamers onder waar ons gebly het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie netjiese eiendom met goeie fasiliteite en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Very uncomfortable with no air conditioning. Clean place, but the rooms are extremely hot inside; no air conditioning, and the ceiling fan did not help at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bevan G
1 nag
3.4
Mrt 2026

Nice pictures online, very disappointing. The rooms were nice. The fridge didn't work. The recreation room was terrible. No cues for pool, no darts for the dart board, no table for table tennis paddles. The room was untidy and a mess. Breakfast was ill-prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lodewyk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Kamers was netjies en was net nie netjies opgemaak nie, en die stort was vuil. Ons het maar die geraas van ander gaste wat op en af die trappe was, en die kuiers laat aand langs die eetzaal was, te veel vir ons.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2026

Teleurgesteld. Nee, ons het vanaf 23:00 niks geslaap nie, mense het in die gange kliphard gepraat en gelag, gaste is glad nie in ag geneem wat reeds slaap nie. Sekuriteit het geen moeite gedoen om hulle stil te maak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Bevan G
1 nag Saam met vriende
2.0
Mrt 2026

Won't go back. Poorly maintained. Fridges didn't work. Entertainment room in disrepair and not equipped. Pool table had balls but no cue tips on the cues. Dart board with no darts. We asked for darts and cues and were told we would get them, but nothing arrived. Breakfast was a poor display of dry food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODM0NzE0LTY2NDMtNGNjOS04YjA2LTZhNDA3ZTM1NThiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang