+6

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Ontbyt-kruideniersware word voorsien en sluit ontbytgraan, roosterbrood, tee, koffie, en jogurt in. 'n Warm ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en daar is 'n sitarea buite.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nathan L
Gesin met tieners
5.0
It was a comfortable stay; everything was just awesome. It was awesome. The welcoming was great; Marc and Bernice know how to treat peo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Glenda T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely perfect, clean, comfortable, quiet and safe. Marc and Bernice are excellent. Absolutely perfect, clean, comfortable, quiet a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Corné E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons 2de keer wat ons daar gebly het. Was baie netjies, stil en rustig. Baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Netjies, st...
Sien meer
Okt 2025
Roche Ge V
5.0
Very enjoyable and your staff is absolutely helpful and friendly! I had a wonderful stay with your establishment and will certainly com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jason W
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Nice place and very friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Bayete Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1a116128ba55e4ca18231f66e6355332fd1991e2e82840b827999d4e56f98293892075156dac795d4bad8d8385874ee87d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 17 Uys Street Suideroord 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.27628 28.03265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang