4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Ontbyt-kruideniersware word voorsien en sluit ontbytgraan, roosterbrood, tee, koffie, en jogurt in. 'n Warm ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en daar is 'n sitarea buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bernice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
- Gaste dink Bayete Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Uys Street, Suideroord, Johannesburg South, 2091, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang