Bayside Guest House
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tiran Road, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 000 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bayside Guest House, geleë in die skilderagtige dorpie Summerstrand, is 'n luukse gastehuis wat gemaklike bed-en-ontbyt-akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 8 pragtig ingerigte eenhede, almal met privaat ingange. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat badkamer. Bykomende geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontbyt geniet in die gemeenskaplike eetarea, wat ruim sitplek bied.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Vir diegene wat wil verken, is Summerstrand Village Winkelsentrum en Pollock Beach binne loopafstand. Met veilige parkering beskikbaar, is 'n rustige nagrus in Summerstrand verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carika Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 85
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 6 Tiran Road, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tiran Road, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang