44 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Davidson Lane, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Bayview Hotel is geleë in Richardsbaai, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Geleë halfpad tussen Durban en Kosibaai, spog Richardsbaai met een van Suid-Afrika se grootste hawens en vorm die toeristepoort na Mosambiek en Swaziland.
Die verblyf is ideaal geskik vir sakereisigers of vakansiegangers en bestaan uit 11 standaardkamers. Elke eenheid beskik oor lugversorging, 'n slim-TV, 'n yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook toegang tot sy eie en suite-badkamer.
Daar is 'n kroeg langs die swembad en braaigeriewe in die tuin. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar heerlike maaltye geniet kan word. Die parkeerarea bied veilige en ruim parkeerplek vir motors met sleepwaens en bote.
Die hotel is binne maklike bereik van die hoofswemstrand, 'n skiboot-lanseerplek, atletiekklub, Pelican-eiland, Tuzi Gazi Waterfront en verskeie ander besienswaardighede in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Bayview Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Davidson Lane, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bayview Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Davidson Lane, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang