Meer-en-See Akkommodasie by Bayview Lodge Hotel | LekkeSlaap
+20
+20

Bayview Lodge Hotel

Hotel
  • Vanaf R874 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bayview Lodge Hotel is in Richardsbaai teen die Mhlatuze-rivier se strandmeer, halfpad tussen Durban en Kosibaai. Dié kusdorp bied een van Suid-Afrika se grootste hawes en dien as ‘n poort na Mosambiek en Swaziland.

Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en beskik oor 12 kamers en ‘n Executive-suite. Elke kamer het 2 koningingrootte-beddens en die Executive-suite het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook lugversorging, ‘n TV en ‘n badkamer.

Daar is ‘n kroeg langs die swembad en braaigeriewe in die tuin. Daar is ook ‘n restaurant op die perseel.

Die hotel is naby hoofswemstrande, ‘n plek om ski-bote ter water te laat, Pelican Island, Tuzi Gazi Waterfront en verskeie ander trekpleisters.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Bayview Lodge Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bayview Lodge Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R874
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R874
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R874
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQOqOhZyz7yovA0iNkh1B0LyJFqmVwwe7vRaJUCYWlWD5I1Ybls?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R874  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 22 Davidson Lane Richards Bay 1390 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.794703845471 32.09616420483
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za