B&B @ 4 for U
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B&B @ 4 for U bied gerieflike oornagverblyf in Postmasburg. Dit is ideaal vir sake- en enkelreisigers aangesien dit naby die middedorp en die Postmasburg Militêre Hospitaal.
Hierdie eiendom bied 'n keuse tussen 5 gastekamers wat slaapplek het vir 1 tot 2 gaste. Die enkelkamers het 'n driekwartbed en die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamersluit 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Verder is daar ook 'n lessenaar in die kamer.
Daar is 'n gemeenskaplike eetarea waar gaste hul ontbyt wat ingesluit is, kan geniet. 'n Smaaklike aandete is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Johlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink B&B @ 4 for U het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Thelma Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang