LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Be My Guest bied 2 moderne oopplan-eenhede op die eienaar se perseel in Alberton en bied gerieflike oornagverblyf.

Die eerste eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus.

Die tweede eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Alberton het talle besienswaardighede met Rietvlei-dieretuinplaas wat 6 km ver is, wat dit die moeite werd maak om te besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ulrike B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, netjiese skoon verblyf. Baie skoon netjiese verblyf. Heerlik geslaap op ferm matras. Uiters stil omgewing en veilige parkering. Esme ...
Sien meer
Sep 2026
Anneen R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker en rustig. Ons dierekidz het lekker gebly.
Aug 2026
Godfrey A
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. My stay was fantastic, the hostesses were very friendly and went above and beyond to make our stay feel like we were home awa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Karmyn J
Saam met lewensmaat
5.0
Warm hospitality and a spotless, comfortable stay. My partner and I had a wonderful stay at Be My Guest. From the moment we arrived, we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Teresa G
5.0
Dit het soos eie huis gevoel, net op 'n ander plek. Baie dankie aan ons gasvrou, vir die pragtige plek en uitstekende diens. Die matras slaap soos 'n ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang