+22
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 219

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Beach Break Holiday Unit 219 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers-oord in Umhlanga. Die oord is naby aan verskeie besienswaardighede in die area.

Dié smaakvolle woonstel is op die onderste verdieping en het 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n strykyster en strykplank.

Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n tafel en 4 stoele. Daar is 'n TV met 40 kanale, 'n DVD-speler, en 'n ingeboude kluis. Daar is veilige solderparkeerplek vir 1 voertuig, asook 1 parkeerplek buite vir 'n ekstra voertuig.

Die oord bied die volgende geriewe: 'n verhitte swembad wat 25m diep is, waterglybane, 'n watervlugbal-swembad, gimnasium, gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalon, wassery, droogskoonmakers en kinderoppassers.

Die Breakers-oord is langs Umhlanga Strandmeer Natuurreservaat, oorkant Umhlanga Strand-dek, en sowat 3,7km vanaf die Gateway Mall.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Unit 219 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 460
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 460
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 460
per nag (plek vir 4)
Bespreek

88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA373b88b1390628b6b0936772a14891dcd9b0af99f3f9f66e0e5711ed0db5345bc4713185f8214924f0eb4a0eb979934dfd0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 460 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.713626858792 31.092323897272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang