4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beach Break Holiday Unit 328 is 'n selfsorgwoonstel in Breakers Resort, 'n gewilde oord in Umhlanga. Dié oord is lekker naby verskeie besienswaardighede in die omgewing.
Beach Break Holiday Unit 328 is op die derde vloer. Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. En die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, oond en stoof, yskas-vrieskas, en 'n strykyster en strykplank.
Die sitarea langs die kombuis het 'n TV met 'n DVD-speler en 40 DStv-kanale, en 'n ingeboude kluis. Kelderparkeerplek is vir 1 voertuig is beskikbaar en daar is nog 'n ekstra parkeerplek buite. Daar is gedeeltelike see-uitsigte.
Breakers Resort het 'n 25 m lange swembad wat verhit word, 'n kroeg en gastesitkamer, waterglybane, watervlugbal, gimnasium en gemeenskaplike braaigeriewe, skoonheidsalonne, 'n droogskoonmaak- en wassery, en 'n kinderoppasdiens.
Die oord is langs die Umhlanga Strandmeernatuurreservaat oorkant Umhlanga-strand en sowat 3,7 km van die Gateway Shopping Centre af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Break Holiday Unit 328 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang