Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 118 Da Gama Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Cabanas is in Jeffreysbaai, 'n kusdorp in die Oos-Kaap sowat 1 uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Die verblyf beskik oor 16 ateljee-eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind in elk. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, behalwe 2 eenhede wat 'n stort-oor-bad het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, TV, WiFi, plafonwaaier, verwarmer, elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in. Die ontvangs en eetarea is op die perseel en daar is 'n nagbestuurder wat op die perseel woon om na-ure gaste by te staan.

Dié bekende branderplankbestemming het plattelandse besienswaardighede, pragtige skulpbelynde strande en die beste branders vir branderplankry in Suid-Afrika. Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, die Groot Vyf, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 118 Da Gama Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

118 Da Gama Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA802a8ace53d000c2286c93e4a1d50c4c501ca99bb8f3c11689c6967fca7ad0bf80659801a6b152d8d62767fab1aabc3f4d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 118 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.037066523121 24.929260611534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang