Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - Beach Club 205

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Coastal Hospitality - Beach Club 205
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Duanne V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duanne V
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer kom kuier.

Ons is 'n klein gesin en het vreeslik lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die see-uitsig van die stoep af is regtig fantasties en die privaat ingang na die swembad en strand maak dit regtig 'n baie aangename plek. se diens was ook besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coastal Hospitality - Beach Club 205 se terugvoer

Beste Duanne,

Wat 'n ongelooflike lekker gevoel om te weet dat julle 'n wonderlike vakansie ervaring gehad het. Die Beach Club kompleks is regtig besonders en ons is altyd dankbaar om die pragtige uitsig en fasiliteite met ons gaste te deel. Dit is ongelooflik spesiaal dat julle ons gekies het vir julle kleinding se eerste see vakansie.

Kom kuier gerus gou weer!

Vriendelike Diaz Groete,

Leon

Coastal Hospitality - Beach Club 205
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9e09bcac621f988a79f3f4338e94fe967995b4819d13f36219276664de4d5dfd6db2bb4c209433f36c44bbb1f8ff9e089dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1582226 22.1086674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem