6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Club, Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Club 304 is 'n vakansiewoonstel op die derde verdieping van 'n veilige kompleks op die seefront in Diazstrand, Mosselbaai. Hierdie woonstel bied 'n see-uitsig en is naby Diaz Hotel, Beach Bar en die waterpark.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en platskerm-TV. Die lampies, badkamerligte, kombuisligte, hyser en WiFi werk tydens beurtkrag. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en die skuifdeure lei na die balkon met 'n eetarea en 'n uitsig oor die kanaal.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Club, Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 304 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Club, Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang