+13
Selfsorg in Umdloti

Beach Home Away From Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mandy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ruim en netjiese plek, veilig en vriendelike sekuriteitswagte. Ons het baie lekker gebly. Net wat jy nodig het vir 'n vinnige oorbly of langer vakansie. Lekker geswem in die swembad. Loopafstand vanaf restaurante, strand en winkels. Ons het lekker geslaap op die sagte bed. Wou die oond gebruik vir ontbyt, maar dit het die krag twee keer laat trip. Oond werk nie, maar die stoof se plate werk 100%. Kon ook nie die toaster gebruik nie. 'n Rasper om kaas mee te rasper kan handig te pas kom in die toekoms. Lugversorging kan in die toekoms aanbeveel word en die waaiers vervang omdat dit baie warm is en venters nie oopgemaak kan word agv die ape nie. Sal die plek enigetyd aanbeveel en weer daar bly. Die eienaar was ook vriendelik en behulpsaam voor ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 South Beach Road, 302 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84e9c5449ba39efad9c25e06590d6a71ffc42432d06dd6a582f7d784c68d5c1ba45fcae33413d8b02a250ec52d33e15311b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 South Beach Road 302 Umdloti Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.67119021759 31.116233023752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang