+14
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Beach Toes Holiday Home

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Beach Toes Vakansiehuis is geleë in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal, binne loopafstand van die strand en ander geriewe.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers bo, 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bied ook 'n koningingrootte bed, en die derde en vierde slaapkamers is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea onder bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, broodrooster, ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer vloei uit die kombuis en is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Die sitkamer loop uit op 'n patio met braaigeriewe en 'n swembad om in te ontspan op die warm somersdae.

Besienswaardighede/aktiwiteite om in Zinkwazi te geniet, sluit in die strand, kanovaart en ski op die Zinkwazi-lagune, perdry op die strand en in die woud, visvang op 'n huurboot, stap, gholf speel, of die plaaslike kookkuns en kultuur geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387a85cee4087b2e57c3669fb1df70fd530188a9d42a1c4c2253bb44f2e1918b281d329109f0f303bac80f5e72a1fd891fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 3 Springvale Place Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.285165305122 31.438957242789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang