+24
Selfsorg in Somerstrand

Beach View @ Brookes Hill Suites

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lady Bea Cresent, Unit 150, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach View @ Brookes Hill Suites is 'n pragtige, opgeknapte woonstel op die strandfront in Somerstrand.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n sitarea met 'n TV en 'n lessenaar en daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die kamer lei na 'n stoep met meubels en 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is stapafstand vanaf die strand en verskeie restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Albe V
Saam met lewensmaat
5.0
Terdee geniet. Heerlik verby pragtige woonstel foto's is wat jy kry. Regtig wonderlik.
Mrt 2026
Wynand S
Besigheidsreis
5.0
Stunning and comfortable apartment with great views! Stunning apartment with everything I needed. Great location. Exceptional service a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Tabisa N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect holiday destination. I had the pleasure of staying here. The room was clean, nicely decorated, and the location was perfect wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Louisa P
Saam met lewensmaat
4.8
Nice place to stay. Lovely views. Safe location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dalene H
Saam met lewensmaat
4.4
Goed geleë, eienaar baie hulpvaardig. Badkamer is klein en beknop. Lekker gebly, paar klein goedjies direk met eienaar bespreek.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 278

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lady Bea Cresent, Unit 150, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach View @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lady Bea Cresent, Unit 150, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaf75f091c45134ba6952fc652d8917b220ece443dace3f8b6180d7f94838d3317bef06018260b4c9fe72bf49650fdd2287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Lady Bea Cresent, Unit 150 Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978267279651 25.65075616634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang