Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beachhouse Villa II

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Donnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Luxury Beachhouse Villa II
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dennis P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis P
Enkelreisiger

Hoogs aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

Het tyd daar baie geniet. Baie netjiese en skoon plek. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was pragtig netjies en so rustig.

Ons het elke oomblik daar geniet en die gasvryheid en vriendelike diens. Hou so aan, ons sal weer van julle laat weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan C
Gesin met tieners

Hierdie juweel van 'n plek is definitief een van ons top 5 bestemmings!

Dit is so 'n rustige omgewing, die huis is pragtig, ongelooflik skoon en netjies. Die gasvrou is regtig dierbaar verby en niks is te veel moeite vir haar gewees nie. Ons sal definitief weer hier bly! Als werk, als is skoon en dis so 'n gemaklike huis. Dit voel asof jy steeds by jou eie huis is. Die plek is regtig pragtig en jy kan sien dit word mooi na gekyk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Beachouse Villa is stapafstand vanaf die strand, lekker stil area. Die huis is in twee gedeel en daar was 'n ander persoon ingeboek langs ons. Dit is steeds lekker privaat en mens kan glad nie die ander mense sien of hoor nie. Baie mooi netjies, persoonlike diens vanaf die eienaars en goeie ligging, ons het lekker gebly en ek beveel hierdie plek graag aan vir ander paartjies of enkellopende persone.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met vriende

Heerlik rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is mooi netjies, skoon en modern. Ons het 2 kleintjies onder 2 gehad wat die ruim area geniet het. Die kombuis is goed toegerus en lekker groot. Die badkamers is mooi skoon en modern en ons het heeltyd warm water gehad. Ons het niks om eers aan te beveel nie, alles was daar en het goed gewerk. Dis stapafstand van die see met 'n uitsig oor die see, en baie lekker stil en rustig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon plek met uitstekende geriewe.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1423a871f685ba91cc411428922e48dc48a710018408a526e12721a8d2bc81117a29dd4a21469b58a6e30b7aa5e629141a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2370 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003278676447 22.651820565754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem