+66

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Enige partytjies of privaat funksies word streng verbode sonder vooraf kennisgewing en toestemming.

Geen geraas word toegelaat wat die bure kan aanstoot gee of enige wet kan oortree nie. Alle geraasvlakke sal na 22:00 tot 'n minimum verminder word.

Ongelukkig word geen troeteldiere van enige aard toegelaat nie.

Rook is streng verbode binne die huis, maar gaste is welkom om buite te rook.

Gedurende die tydperk van okkupasie moet die huurder die perseel en inhoud daarvan in 'n goeie orde en toestand hou en na afloop daarvan die hele perseel en inhoud in dieselfde goeie orde en toestand terugbesorg as wat dit was met die aanvang van okkupasie deur die huurder.
Die huurder moet enige bekommernisse of defekte rakende die perseel binne 24 uur na aankoms aanmeld. Indien dit nie gebeur nie, sal dit beskou word asof die perseel alles in 'n goeie orde en toestand bevat.

Beach Kaya aanvaar geen aanspreeklikheid hoegenaamd ten opsigte van enige diefstal, verlies, skade, ongeluk of besering aan die huurder, sy genooides of enige derde persoon wat die gehuurde perseel gebruik nie, hetsy as gevolg van enige nalatigheid aan die kant van Beach Kaya, hul agente, hul personeel of andersins. Die huurder sal onder geen omstandighede enige eis teen BeachKaya hê vir gevolglike verlies, hoe ook al veroorsaak nie. Die huurder vrywaar hiermee Beach Kaya teen enige eis van hierdie aard wat teen Beach Kaya ingestel word deur enige persoon wat nie 'n party tot hierdie huurooreenkoms is nie.

Huishouding word op versoek verskaf.

Die huurder sal verantwoordelik wees vir alle kostes van enige breekskade of skade aan die gehuurde perseel en die inhoud daarvan. Die eenheid sal skoongemaak word met vertrek, maar verwag dat die eiendom in 'n redelike toestand gelaat sal word. Oormatige skoonmaak sal gehef word.

Enige kostes vir breekskade, oormatige skoonmaak en/of verlore sleutels sal aan die kliënt gekommunikeer word met vertrek of binne 3 dae na vertrek. Die huurder stem in om hierdie kostes binne 3 dae na ontvangs daarvan te betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

31 Mthunzi Lane, Khamanga Bay Estate, Chintsa West, 5275, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef2877abb6ae8e53c2508216cc1c7b545278bce34b970fe47d3297b89009ac62e0ad4be288ec755990dbd1c1745b0ed8a33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 31 Mthunzi Lane Khamanga Bay Estate 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.851073 28.116175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang