+18
Selfsorg in Durban Noord

Beachway Retreat

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Beachway, Broadway, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Beachway Retreat is 'n lieflike tuinwoonstel in Durban-Noord en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leef- en kuierarea sluit 'n pooltafel, TV en gemaklike sitplek in.

Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n tuin met braaigeriewe. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n swembad is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marlize J
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, relaxing, beautiful. I had such a fantastic experience at this holiday accommodation. The place was spotless, beautifully ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Salome S
5.0
Would stay again! Friendly and helpful hosts. Secure parking and stay. Comfortable sleeping. Missed an item or two in the kitchen, but ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Tashe B
5.0
Ons het dit vreeslik geniet. Beachway Retreat is 'n pragtige plek, naby winkelsentrums, stil en ons het veilig gevoel.
Okt 2025
Ryan M
Saam met vriende
5.0
Wonderful place with kind and helpful owners. Absolutely wonderful place! The owners were very kind and understanding, helped us settle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacob C
Gesin met tieners
5.0
My seun het die pool tafel terdee geniet. Die gastehuis is goed toegerus. Ons het baie lekker in die gastehuis gebly en sal weer daar oorslaap as dit ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lichelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 52 Beachway, Broadway, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachway Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Beachway, Broadway, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac2e5c92ec4bcd6d07eebffeb9d811d77af9d6af4c00ecb50a22ac3ddc61b95884837adf4625f2ccda852c5e1ed84868a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 52 Beachway Broadway 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7787401 31.0453727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang