Beau & I

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 331 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil, rustig en pragtig. Warm en hartlike ontvangs deur Imelda. Pragtige gastehuis, die outydse styl so eie aan Graaff-Reinet. Lieflike ontbyt daar geniet. Lekker saam met Beau en Imelda gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Groot waardering vir jou lieflike terugvoering. Dit is so lekker as gaste ook ons antieke meubels geniet. Dit was baie aangenaam om jou te huisves. Kom eendag weer!

Anina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike kamer met pragtige ou meubels. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Baie dankie Anina vir jou baie positiewe terugvoering. Dit beteken baie vir ons gastehuis as gaste tevrede is met hulle verblyf. Ons vertrou ons gaan julle weer eendag sien!

Marion W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

First class. We had a lovely stay. We were made very welcome by Beau and Imelda, who even booked us a restaurant for the evening and showed us places on a map to visit. Beautiful garden, comfy room and a continental breakfast that ticked all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Thank you so much for the lovely compliment, Marion! We really appreciate your wonderful recommendation and thoughtful review. All the best to you.

Gert W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Ja, dit was goed. Wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Groot waardering, Gert. En groot dankie vir die moeite wat jy met die klok gedoen het! Ek was verlede week en weer hierdie week in Bloemfontein, maar die klok het maar by die huis gebly... Kom kuier weer eendag. Groete ook vir Alice (:?)

Kayla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Nice and comfy. Very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Bless you, Kayla, for the super review. Do come and visit us again one day!

Marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelik, skoon en netjies. Baie vriendelik, skoon. Mal oor al die oudhede in die huis. Tannie Imelda het met baie vriendelikheid my meer van Graaff-Reinet vertel en gesê waar al die interessante plekke is om te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Baie dankie vir jou "raving review"! Dit beteken so baie vir ons as gaste die moeite doen om so 'n terugvoering te gee. Dit sal baie lekker wees om jou en Tiaan weer eendag te huisves. Net die mooiste. Tannie I

Pieter V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Comfortable and clean stay as well as a fresh milk tart! We were warmly welcomed by Imelda with a freshly baked milk tart! Comfortable stay, good rest, ready for another long day's drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imelda
Beau & I
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Anchen. Dit was lekker om julle mooi gesin te ontmoet! Net die mooiste. Imelda

Anonieme gas
1 nag
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neil M
1 nag
4.6
Jul 2025

Enjoyable stay with friendly accomodating and helpful host. Enjoyable stay with friendly accomodating and helpful host. Optional breakfast really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Dear Neil, Thank you so much for your lovely feedback. We enjoyed having you with us. All the best!

Hennie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Host was very helpful. Friendly, helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imelda
Beau & I
Hennie, thank you so much for taking the time to give feedback on your stay with us. I trust you and Elma had a lovely holiday. Everything of the best to you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 331

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 331 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang