LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beau & I | LekkeSlaap
+31

Beau & I

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartjie van Graaff-Reinet geleë en is 10 minute se stap vanaf winkels, restaurante, museums en ander merkwaardige plekke.

'n Knus, ontspanne atmosfeer word geskep met 'n besonderse klem op gerief om ons gaste tuis te laat voel. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Dié eenhede is langs mekaar, maar het elk sy eie sjarme.

Verwarmers en elektriese komberse verseker 'n lekker nagrus gedurende die koue wintersnagte. Daar is lugversorging, TV's en WiFi in al die kamers. Vier van die kamers het yskassioes en 3 van die kamers het DStv. Let asseblief daarop dat 2 van die kamers en suite-badkamers het en half-oopplan is.

In die somer word ontbyt in die binnehof met sy pragtige plantversameling bedien. Daar is ook 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die dorp se gholfbaan, binne 5 km van die dorp, word as een van die beste 9-putjie gholfbane in Suid-Afrika beskou. Dit is 'n oase in die middel van die dorre Karoo-landskap en die ware gholfspeler moet hierdie baan beslis ervaar!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 226 resensies vir Beau & I
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beau & I het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag, vir 2 mense 226 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!