+36

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 348 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pieter W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Laat aangekom, maar soos familie ontvang. Ek moes dringend Graaff-Reinet toe reis en het eers ná ure op 'n Sondagaand die webtuiste gekontak, aangesien ons eers omstreeks 01:00 sou arriveer. Rochelle Carolus het uit haar pad gegaan om vir ons geskikte verblyf te reël, ondanks die laat uur. Haar vriendelike en doeltreffende hulp was werklik indrukwekkend. By Beau & I Gastehuis het Imelda ons, ondanks ons baie laat aankoms om ongeveer 01:45, hartlik ontvang en seker gemaak alles is reg. Ná so 'n lang reis het haar vriendelikheid en gasvryheid baie beteken. Die kamer was skoon, netjies en baie gemaklik. Die uitstekende diens wat ons van beide Rochelle en Imelda ontvang het, het die hele ervaring besonder gemaak. Baie dankie vir julle moeite en uitstekende diens. Ek sal sonder enige twyfel weer hier bly en sal beide die webtuiste en Beau & I Gastehuis met groot vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Beste Pieter Dit was nou wonderlik om so 'n besondere terugvoering te kry! Groot waardering. Dit beteken baie vir die besigheid as gaste ons diens en verblyf voortreflik vind - dag of nag Kom asb. weer eendag. Net die mooiste.

Wynand R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal weer hulle besoek. Ja, baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te hê. Vriendelike groete

Marianna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was lovely. The host was very friendly and accommodating and super clean. Had a lovely stay, clean and lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Marianna, thank you so much for your lovely review. We hope to welcome you back soon!

Gert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. Baie lekker gebly. Kamer is lekker groot en gerieflik. Tannie en oom was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Dit is so verbruikend om so 'n 5-ster terugvoering te kry. Groot waardering.

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Baie lekker! Baie lekker gebly, gasheer en vrou baie aangename, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imelda
Beau & I
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Henri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Lekker rustig geslaap en lekker gebly. Het lekker geslaap en oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Henri, baie dankie vir jou mooi terugvoering.

Grace M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pleasant. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Thanks so much, Grace!

Jp B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustig en kon beslis oorslaap na lang reis. Puik akkommodasie. Gasvryheid uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Ons waardeer jou positiewe terugvoering. As ons gaste tevrede en gelukkig was met hulle verblyf, het ons ons doel bereik. Kom weer!

Elmi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Super skoon en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Goeiemôre Elmi Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te ontvang.

Kotie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Het baie lekker gekuier en ontbyt was uitstekend. Beau en ek was die mooiste gastehuis met al die ou meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Imelda
Beau & I
Kotie, baie dankie dat julle by ons kom bly het. So bly julle dink ook ons antieke meubels is mooi. Dit lê ons baie na aan die hart. Vertrou ons sal julle weer eendag sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 348

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 348 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang