+36
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Soos die naam uitbeeld, is hierdie 'n spanpoging deur Beau en Imelda om topklas-diens aan gaste te lewer. Beau & I is in die hartjie van Graaff-Reinet geleë, net 10 minute se stap vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede.

Al 4 kamers het lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gasstoof is vir gebruik tydens beurtkrag beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.

In die somer word ontbyt op die stoep met 'n versameling pragtige plante bedien. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 344 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marianna V
Saam met lewensmaat
5.0
Was lovely. The host was very friendly and accommodating and super clean. Had a lovely stay, clean and lovely host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Gert J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Kamer is lekker groot en gerieflik. Tannie en oom was baie aangenaam.
Jan 2026
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag plek. Gemaklike slaap en baie vriendelike diens.
Des 2025
Leone T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so tuis gevoel - soos familie. Imelda het uit haar pad gegaan om alles vlot te laat verloop - selfs vir ons plek by 'n restaurant bespreek. Ui...
Sien meer
Des 2025
Louise D
Besigheidsreis
5.0
Charming, comfortable and restful. It was the perfect stopover to break our journey. Our hosts were very hospitable and the accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 344

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beau & I het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 344 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang