6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beau Vista 7 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel wat op die grondverdieping van 'n bekende kompleks in Manabastrand geleë is. Die kompleks is teen die kus tussen Margate en Uvongo en het maklike toegang tot die strand, Margate-getypoel en winkels.
Die hoofingang na die kompleks is in die strandweg, Lilliecrona Boulevard, wat die dorpe verbind en gewild is onder fietsryers en stappers. Dit is die ideale plek vir vakansiegangers.
Dié oopplan-woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gedeeltelik toegeboude balkon. Die see-uitsig vanaf die balkon is die grootste trekpleister en bymekaarkomplek vir die hele gesin. Die balkon het buitemeubels vir buite-etes, asook gasbraaigeriewe. Die hoofslaapkamer, sitkamer en kombuis het toegang tot hierdie kuier-area.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Gaste het toegang tot 'n veilige onderdakparkeerplek met toegang tot die woonstel op die grondverdieping.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hennelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beau Vista 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang