Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Manaba Beach

Beau Vista No 6

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrea J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

5-ster ervaring, onverbeterlik. Ons verblyf by Beau Vista 6 was absoluut uitsonderlik! Die eenheid is ongelooflik goed toegerus met alles wat ’n mens moontlik kan nodig hê — van kombuisitems tot klein ekstra’s wat die verblyf gemaklik en gerieflik maak. Die uitsig oor die see is net wow… jy kan letterlik nie nader aan die water bly as hier nie. Om soggens die branders te hoor en die son te sien opkom was ’n ware bederf. Die plek is netjies, ruim en baie goed in stand gehou. Dit voel dadelik soos ’n tweede huis. Alles is in goeie werkende orde. Ons gasvrou was fantasties — vriendelik, betroubaar en altyd beskikbaar vir enige navraag. Dit het ons verblyf nog meer spesiaal gemaak. Ek sal Beau Vista 6 sonder twyfel aanbeveel vir enige iemand wat ’n rustige, skoon en pragtige plekkie langs die see soek. Ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en goed geleë. Wonderlike plek, baie mooi en skoon, naby aan die see. Sal weer graag daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farhana M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Stunning, relaxing place with beautiful views. Beautiful place. Awesome host. We have stayed here a few times now. Beach across the road and the apartment has beautiful sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suhail B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect stay! Great place, my family loved it! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Fantastiese uitsig en absolute rus vir die siel. Heerlik. Die eenheid is toegerus met alles wat jy nodig het. Sentraal geleë en al die 60s, Uber en Mr D lewer voor die deur af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

80 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862d4bf70691c01b024c62bd95f914c795abeddc1671a0601a383e45cab55123398aada59c1eeac6af6d0dff9bab295617fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 80 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853246 30.383046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang