- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - 234 Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Beaulieu Estate Kyalami is op 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Dis ideaal vir paartjies of dié wat uit die besige stad wil ontsnap.
Verblyf word in 4 eenhede gebied wat slaapplek vir 14 gaste het. Die eenhede sluit Eros Isle Chalet Retreat, Kingfisher Kothuis, Hoepoe Kothuis en Stables Kothuis in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, of bad en stort, en 'n kombuisie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, tennis, swem en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Paola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 234 Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Beaulieu Estate Kyalami het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
234 Marwari Road, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang