+21
Gastehuis in George

Beautiful George

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Drakensberg Crescent, Blue Mountain Village & Gardens Estate, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beautiful George is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in 'n veilige landgoed in George. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende Tuinroete kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, nodige eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die eenheid oor lugversorging en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gedeelde swembad en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Tuinroete-winkelsentrum ongeveer 1.8 km weg. George-lughawe is ongeveer 15 km weg, met naburige dorpe soos Victoriabaai, Wildernis en Hartenbos wat maklik bereikbaar is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 8 Drakensberg Crescent, Blue Mountain Village & Gardens Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Drakensberg Crescent, Blue Mountain Village & Gardens Estate, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeaf60d4c4aa4f672c77a192ac6de2b014153fdb0555b2f881d338a60f80767fb2b40cc84f82486193169139adf3d4aa0f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 8 Drakensberg Crescent Blue Mountain Village & Gardens Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984833249344 22.489566582209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang