4 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Jaqueline Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bed on 22 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die kusdorpie Ballito, KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n slim-TV en bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels.
Gaste het ook toegang tot die tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby die strand, restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jake Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Jaqueline Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bed on 22 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Jaqueline Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang