Bella Manga Country Escape | Nguni Country Lodge 3
Beskrywing
Hierdie lodge bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed geskik vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die lodge beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die gemaklike sitkamer sluit 'n binnenshuise kaggel in, ideaal vir gesellige aande. Buite kan gaste 'n ruim houtdek met braaigeriewe geniet, asook toegang tot 'n vuurput, ideaal vir ontspanne aande onder die sterre.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang