Bella Rosa Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charles P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Bokke wen Ierland en rus in vrede. Baie stil omgewing, netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker rustige plek en alles wat mens nodig het. Baie lekker. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar gaan kuier. Wonderlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het vir 'n kort of langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was besonders lekker om daar te bly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig, goed toegerus met alles waaraan jy kan dink. Dis lekker om te sien plekkies maak voorsiening met goed soos 'n miltiplug, flitse, noodlog, fan, heater, koffie goedjies, melk en selfs drinkwater in die yskas. Die kaggel was beslis 'n wenner toe dit koud was. Dit was regtig baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

The cottage was clean, well equipped and absolutely dreamy to stay in. Best beds. Fantastic stay with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Well accommodated, clean and tidy. Beautiful cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadrique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beeldskoon en lekker. Wonderlike plek. In die boekproses was dit maklik en ons het ons eie spasie gehad, geriewe was perfek en volgens die foto's, views was amazing. Sal vir seker aanbeveel vir vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Baie lekker gewees. Baie rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deirdre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gebly! Sentraal geleë en die diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f99e6af9effa636df6c965ec72fb3fba467c77425204418f9e01d504d03795035e5ced19f7ef291a3308e6ad26bcc19385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 475 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.508122307532 28.422404568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang