Bellamare on 2nd
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R3 384 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bellamare on 2nd bied stylvolle en gemaklike akkommodasie in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë in 'n veilige, luukse kompleks, bied hierdie grondvloerwoonstel gerieflike toegang tot topklasgeriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer met 'n TV, WiFi en 'n toegewyde werkruimte.
Buite beskik die eenheid oor 'n privaat tuin met 'n braai-area en buite-eetarea. Die eiendom sluit gratis parkering op die perseel in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, raadsaal en restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6000, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang