Bella's Getaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gideon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clean, cozy and worth it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lieflike plek, privaat en baie vriendelike mense. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Dj. Ons waardeer dit baie. Baie bly jy het dit geniet.

Marinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Ware gem, ons go-to vir die toekoms! Absoluut puik! Kon nie vir beter gevra het nie! Alles wat jy nodig het, tot 'n heerlike privaat en beskikte braaihoekie. 'n Ware gem in George. Ongelooflik mooi en smaakvol! Vir seker ons go-to vir die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Amanda K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Baie bly jy het dit geniet.

Lali S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent accommodation, everything catered for including superb WiFi and safe. Fantastic accommodation, super host and everything was of top standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Thank you so much for the good feedback, Lali. We appreciate it very much. So glad you enjoyed your stay.

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

10/10. Een van die beste plekke wat ons al gebly het. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Jeanne W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Net wat ek nodig gehad het. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Baie bly jy het lekker gebly.

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik. Bella's Getaway was 'n aangename verrassing. Dit was skoon, pragtig en toegerus. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Denwyne J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Very homely, comfortable and peaceful with a very friendly hostess. Calm, refreshing. Feels like home. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Thank you so much for the good feedback. We appreciate it very much. So glad you enjoyed your stay.

At K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangename ervaring, heerlik gerus. Goeie fasiliteite. Koue vrugtesap by aankoms, melk in die yskas! Fantastiese beskuit. Alles netjies, baie goeie diens. Ons het heerlik gekuier, hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitspan Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00f068420f15ea1aee2f505b2120c309465295e7fe9d52d7e6c9d97ca2f2f393451e46fa55afe5626e70705e0d8578afc95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 20 Uitspan Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9462247 22.415619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang