+8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Belvedere Cottage bied huislike selfsorgverblyf in 'n rustige, stil en luukse woonbuurt in Makhanda (Grahamstad). Belvedere is naby skole en Rhodes Universiteit geleë en is net 2 km of 4 minute se ry vanaf die middedorp.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamerkothuis in 'n lieflike privaat tuin gebied. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en ondervloerse verhitting. Kamergeriewe sluit 'n satelliet-TV, WiFi, haardroër, waaier, elektriese komberse, klokradio en 'n muurkluis in. Die beddens is met topgehalte linne oorgetrek, en luukse handdoeke en 'n verskeidenheid toiletware word voorsien.

Die selfsorgkothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n elegante leefarea wat na 'n houtdek lei, waar daar 'n swembad en buitebraaigeriewe is. Veilige parkeerplek is langs die kothuis, agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry en voëlkyk in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stuart C
5.0
Hidden gem. Lovely cottage. Very comfortable with lots of little extras. Annelise went the extra mile.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Esti G
5.0
Rustig, skoon en ruim plekkie. Heerlik gebly. Plekkie was rustig, skoon en ruim.
Feb 2026
Shaun A
Gesin met klein kinders
5.0
Superb, relaxing, and highly recommended. This accommodation is a fantastic place to stay. It offers a comfortable and welcoming atmosp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lindy H
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Wonderful fully equipped cottage within a lovely setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Emile C
5.0
Gemaklike verblyf in Grahamstad/Makhanda. Uitstekende woonstel om in te bly. Perfek vir iemand wat 'n konferensie by Rhodes moet bywoon. Gawe gasvrou....
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Belvedere Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3LZNAYA7I02sg0FWOLSFMBxzc3oRu7UX88xqkjlJxawJ0mHTpg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 1 Bath Road Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.298691929197 26.518173127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang