Beskrywing
Hierdie suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kanotenlinne, 'n elektiese kombers, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en verhitte handdoekrelings. Daar is 2 gemaklike stoele en 'n lessenaar in die slaapkamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, broodrooster en tafel met stoele. Die suite lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n tafel met stoele, asook die tuin en swembad. Daar is WiFi, satelliet-TV met veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ook stapafstand van 'n supermark af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n oopplan-leefarea, -eetarea en goed toegeruste kombuisie wat lei na 'n onderdakstoep, die tuin en swembad. Op die stoep is daar gemaklike sitplek en 'n tafe met stoele. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, groot yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en broodrooster. Die slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, katoenlinne, waaiers en 'n elektriese komberse. Die en suite-badkamer het 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is WiFi, satelliet-TV en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ook stapafstand van 'n supermark af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Barkley and Silwood Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang