Rondebosch Akkommodasie by Belvedere on Barkley | LekkeSlaap
+25
+25

Belvedere on Barkley

Oak Suite
Vanaf R900
per eenheid (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en verhitte handdoekrelings. Daar is 2 gemaklike stoele en 'n lessenaar in die slaapkamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, broodrooster en tafel met stoele. Die suite lei na 'n onderdakpatio, die tuin en swembad. Daar is WiFi, satelliet-TV met veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ook stapafstand van 'n supermark af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Terwyl die Kaap 'n watertekort het en daaglikse herinneringe om water spaarsamig te gebruik, dit nie gaste se verblyf hier by Belvedere on Barkley sal beïnvloed nie. Die instansie gebruik glad nie munisipale water nie. Hulle gebruik slegs ondergrondse water wat met gesofistikeerde stelsels gefiltreer en skoongemaak word. Ons water is 100% veilig en word gereeld getoets. Hulle is toegewy en nooi gaste graag uit om saam met ons water te spaar, nie net in die Kaap nie, maar globaal aangesien dit 'n kosbare hulpbron is wat regoor die wêreld al hoe meer skaars raak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Rose Suite
Vanaf R1 210
per eenheid (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n oopplan-leefarea, -eetarea en goed toegeruste kombuisie wat lei na 'n onderdakpatio, die tuin en swembad. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en broodrooster. Die slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Daar is WiFi, satelliet-TV en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ook stapafstand van 'n supermark af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Terwyl die Kaap 'n watertekort het en daaglikse herinneringe om water spaarsamig te gebruik, dit nie gaste se verblyf hier by Belvedere on Barkley sal beïnvloed nie. Die instansie gebruik glad nie munisipale water nie. Hulle gebruik slegs ondergrondse water wat met gesofistikeerde stelsels gefiltreer en skoongemaak word. Ons water is 100% veilig en word gereeld getoets. Hulle is toegewy en nooi gaste graag uit om saam met ons water te spaar, nie net in die Kaap nie, maar globaal aangesien dit 'n kosbare hulpbron is wat regoor die wêreld al hoe meer skaars raak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barkley- en Silwood-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MWU3MGE4LTM0NGItNDA0Ny1hZTc4LWJkMGNiYjhlNjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of Barkley and Silwood Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960756779141 18.479836535582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za