- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë.
Verblyf is beskikbaar is 8 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en het lugversorging, 'n vol en suite-badkamer, platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Swem- en badhanddoeke, tee, koffie, melk en suiker word daagliks voorsien.
Die gastehuis is huislik en warm en skep die gevoel van jou eie stukkie paradys. Ontspan in die son langs die swembad in die tropiese tuin, gaan stap vroegoggend op die ongerepte strand en baljaar in die branders voor jy op die strand sonbaai. Gaste kan ook in die oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n uitsig oor die see en strand ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bentley On The Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang